KNP | Kruger National Park Flights | Vlugte

KNP | Kruger National Park Flights | Kruger Wildtuin Vlugte.

Book flights to Kruger National Park from Johannesburg with Joburg Flights.

Boek vlugte na die Kruger Nasionale Park vanaf Johannesburg met Johannesburg Vlugte.

Choose flights from the online flight search engine.

Kies vlugte van ons aanlyn soek enjin:

– Departure flight: Johannesburg Airport   / Vertrek vlug : Johannesburg Lughawe

– Arrival City: Nelspruit, Kruger Mpumalanga (MQP), South Africa. / Aankoms Stad: Nelspruit, Kruger Mpumalanga (MQP), Suid Afrika.

south africa tourism

Airports near Kruger National Park | Lughawens naby Kruger Nasionale Park (Kruger Wildtuin)

Book your flight to the Kruger Mpumalanga International Airport (Airport code: MQP), the Kruger National Park Airport. It is the official airport to the Kruger National Park. Daily flights operate from Johannesburg to Kruger National Park.

Boek ‘n vlug na die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (Lughawe kode:MQP), die Kruger Nasionale Park Lughawe. Dit is die offisiële lughawe na die Kruger Nasionale Park. Daaglikse vlugte vind plaas van Johannesburg na die Kruger Nasionale Park.

 

KNP quick facts | KNP vinnige feite

The Kruger National Park is voted South Africa’s top tourist attraction for international tourists together with a trip to Cape Town. South Africa holidays are not complete without a visit to the Kruger National Park.

Die Kruger Nasionale Park is gekies as Suid Afrika se top toeriste aantreklikheid vir internasionale toeriste, hand aan hand met ‘n besoek aan Kaapstad. Vakansies na Suid Afrika is nie volledig sonder ‘n besoek aan die Kruger Wildtuin nie.

The world famous Kruger National Park (KNP) is South Africa’s pride when it comes to international travel and tourism destinations. The KNP was started in 1898 as a conservation project to preserve the wildlife of the South Africa.

Die wêreldbekende Kruger Nasionale Park (KNP) is Suid Afrika se trots as dit kom by internasionale toer- en toerisme bestemmings. Die KNP is gestig in 1898 as ‘n bewarings projek om die wildlewe van Suid Afrika te beskerm.

KNP covers over 1,8 million hectares. The KNP biodiversity entails 336 different species of trees, 49 fish species, 34 amphibians, 114 reptile species, 507 different kinds of birds and 147 mammals.

KNP beslaan meer as 1,8 miljoen hektaar. Die KNP biodiversiteit bestek 336 verskillende spesies bome, 49 vis soorte, 34 amfibiese diere, 114 reptiele spesies, 507 verskillende soorte voëls en 147 soogdiere.

Several archeological sites are found in the KNP that depicts rock paintings and how man co-existed in this natural environment.

Verskeie argeologiese terreine kan gevind word in die KNP wat rotstekeninge toon en wys hoe mense in die omgewing gelewe het.

 

Battle at Kruger | Oorlog by Kruger

‘Battle at Kruger’ refers to a Youtube video viewed more than 70 million times, shot at the Kruger National Park, involving an eight-minute amateur wildlife video. It shows a battle between  some Cape buffalo,  lions, and a crocodile at a watering hole in KNP, South Africa.

Click to watch the video on youtube.

‘Oorlog by Kruger’ verwys na ‘n Youtube video wat meer as 70 miljoen keer al gekyk is. Dis geskied in die Kruger Nasionale Park, en die behels ‘n 8 minute amateur wildlewe video. Dit wys ‘n geveg tussen ‘n paar Kaap buffels, leeus en ‘n krokodil by ‘n watergat in KNP, Suid Afrika. (Verwys die link hierbo)

 

Kruger National Park Map | Kruger Nasionale Park Kaart

A lot of travellers are looking for a map of Kruger National Park.

Baie toeriste soek ‘n kaart van die Kruger Nasionale Park, die Kruger Wildtuin.

Click here to view the map Kruger National Park Map. (Kliek op die link vir die kaart)

(KNP Map Credit: http://www.sanparks.org/parks/kruger/tourism/map.php)

 

Kruger Park Lodge

Book Kruger Park Lodge accommodation with Joburg Flights on our hotel bookings page.

Boek Kruger Park Lodge akkommodasie met Joburg Flights in ons link hierbo wat met die hotelle in die omgewing verbind is.

 

Flight bookings to Kruger Park | Boek Vlugte na Kruger Park

SAA, British Airways and Kulula all have daily flights available to the Kruger National Park Airport.

SAA, die Britse Lugdiens en Kulula het almal daaglikse vlugte beskikbaar na die Kruger Nasionale Lughawe toe.

The Kruger Airport boasts close to 20,000 flights a year.

Die Kruger Lughawe huisves by die 20,000 vlugte per jaar.

Joburg Flights is proud to be your preferred flight booking site to book your flight to KNP, please go to our flight bookings page to compare flights to Kruger National Park.

Johannesburg vlugte, oftewel ‘Joburg Flights’ is trots daarop om jou gekose vlug reserverings website te wees om jou vlug te boek na KNP, gaan asseblief na ons boek vlugte bladsy. Vergelyk vlugte na die Kruger Nasionale Park en kies die beste een vir jou!

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>